  Teken in op die digitale weergawe van My Loopbaan  Mei 2012 Uitgawe Teken in op die Engelse gedrukte weergawe van SA Career Focus  Mei 2012 Uitgawe Vir meer inligting: Tel: 0860 699 675 (0860 MY WORK) e-pos: subscribe@sacareerfocus.co.za Alle pryse gemeld sluit posgeld uit. 10 Uitgawes van SA Career Focus plus jaarlêer Indien jy inteken, sal jy 10 propvol uitgawes per jaar, plus 'n jaarlêer vir veilige bewaring ontvang. .jpg)  
SA Career Focus Magazine Inleiding tot tydskrif Elke uitgawe gee 'n oorsig van verskeie nywerheidsektore en bevat onderhoude met mense wat verskillende poste in daardie sektore beklee. Dink jy jy sal dit geniet om 'n sjef te wees? Lees alles omtrent die voor- en nadele van elke beroep uit die mond van iemand wat sélf in die beroep staan en ervare is in al die fasette.       Boekresensies: Daar is 'n omvattende lys van boeke vir elke beroep wat reeds in ons tydskrif gedek is. Dit is 'n ideale verjaarsdag-, Kers- of ad hoc-geskenk vir enige iemand wat meer oor 'n beroep te wete wil kom. 
|