SA Career Focus beveel elke verwarde matrikulant aan om 'n oorbruggings-jaar te volg. Om 'n jaar af te vat is steeds van onskatbare waarde vir enigeen wat onseker is oor watter roete om op die beroepshoofweg te volg.
Elke uitgawe gee 'n verskeidenheid van blink idees oor wat om in jou oorbruggingsjaar te doen.