|
www.sacareerfocus.co.za is die werbwerf van SA Career Focus Magazine, 'n oorspronklike beroepstydskrif vir Suid-Afrika, waarvan 10 uitgawes per jaar verskyn. Ons vertrou dat jy die artikelvoorbeelde op die webwerf soveel sal geniet dat jy sal inteken op die tydskrif. Wayne Mallinson Hoofredakteur
|