Leer meer oor jouself en persoonlike ontwikkeling. SA Career Focus Magazine bied wenke oor die skryf van 'n CV en werksonderhoude, asook hoe om jou vaardighede te verbeter en jou sterk punte optimaal te benut.
Die webwerf bevat ook voorbeelde van artikels wat propvol waardevolle inligting is. Dit sal jou aanspoor om sommer vandag in te teken!